Die wyn met “Takiwatanga”

Die Wyn Met “Takiwatanga” Hoe verwoord ek  wat ek proe as ek stadig teug aan’n glas Lord’s  3 Barrel Shiraz 2016? Dit is Sondag middag en in die Olivier huis is dit familie tyd, saam eet en kuier, want met twee restaurante is daar selde tyd om rustig te sit, te gesels...