Die plaas is die droom van die wingerdboukundige Jacie Oosthuizen, wat sy liefde vir wyn en krieket saamgevoeg het en in 2006 sy plaas na die Lord’s krieketveld in Londen vernoem het.
Jacie het vir Samuel as kelder-assistent aangestel en vandag is hy sy regtehand in die kelder as assistent- wynmaker en lei ook die keldertoere. Na ‘n groot opknappig spog dit met ‘n nuwe trouokaal, groter kelderspasie en beter kelderruimte. Read More

0